Paddington die kunstenaar, Paddington in die hospitaal en Paddington by die dieretuin
Max die dapper gorilla en ander ware diere­stories
Liewe heksie en die helikopter
Boek 1 en 2: Ek plak en speel 2+ jaar en Boek 1 en 2: Ek plak en speel 3+ jaar
Buksie en Bella


Wie’s jy, Mnr Slym? is ’n storie oor verbeeldingsmaats én regte vriende. Morné sit altyd eenkant terwyl almal te lekker speel, maar sy verbeeldingsmaat, Mnr Slym, besluit om in te gryp en ’n plan te beraam om Morné weer ’n gelukkige kind te maak. Tafelberg, R155. Drie gelukkige lesers wen elk ’n eksemplaar van Wie’s jy, Mnr Slym? (met ’n beproefde slymresep binne-in), asook ’n boekmerk, plakker en borsspeld – alles toegedraai in die mooiste papier. SMS die kode BK223SLYM asook jou naam, woonadres en e-posadres na 37176 teen 31 Januarie 2019 om in aanmerking te kom vir hierdie fantastiese prys. Elke SMS kos R1,50.
Mnr Slym