book-icon Uitgawe Junie & Julie 2018

Lees is pret!

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Die apies se dieretrein is ’n opwindende kinderstorie met lekkerlees- rymende teks en kleurryke illustrasies. Olifant reis oor Afrika na Kokosneutbaai op sy stoomenjin en laai langs die pad ’n rits diere op. Die illustrasies beeld Afrika-diere in al hul glorie uit, en daar is ook soek-en-vind-geleenthede. NB Uitgewers, R190.

Die Stormwalvis is ’n pragtige verhaal met ewe besonderse illustrasies wat dié boek ’n gunsteling in die huis sal maak. Die oulike seuntjiekarakter, Noi, is eensaam en vind op ’n dag ná ’n groot storm ’n jong walvis op die strand. Hy maak ’n plan om die walvis te versorg én die tweetjies word groot maats. Protea Boekhuis, R150.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees