book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2020

Leeshoekie: Ons leer wanneer ons lees

akkreditasie
Leeshoekie
Leeshoekie

Sprokies met lesse: Aspoestertjie se balletskoene, Word wakker Doringrosie!, Sneeuwitjie die sokkerster en Jan breek die boontjierank is oorspronklike sprokies met bekende sprokiekarakters wat aangepas is om jou kind lessies te leer waarby hulle in hedendaagse situasies aansluiting kan vind. Hierdie sprokies leer onderskeidelik oor omgee, verantwoordelikheid, spanwerk en eerlikheid. Jou kind sal ook aanklank vind by die kleurryke illustrasies. Elke boek bevat ’n aktiwiteit wat jy saam met jou kind kan geniet. Human & Rousseau, R100.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees