book-icon Uitgawe Mei & Junie 2020

Lekker leespret

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Die goeie esel

Franciscus en die diere deur die bekroonde skrywer, kunstenaar en illustreerder Piet Grobler is ’n bemoedigende verhaal oor ’n man en sy esel wat net goed in die wêreld probeer doen. Die prenteboek is gebaseer op die lewe van die heilige Franciscus van Assisi (1181-1226) wat op sy manier probeer het om die wêreld ’n beter plek te maak. Jou kleuter sal van hierdie pragtige verhaal hou, want dit het ’n eenvoudige boodskap en kleurryke illustrasies. Protea Boekhuis, R150.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees