book-icon Uitgawe Junie & Julie 2018

Maak jou merk

akkreditasie
Foto: Adel Ferreira. Stilering: Joanita Cillié
Foto: Adel Ferreira. Stilering: Joanita Cillié

1. Kerf ’n patroon op die lino uit. Onthou dat die deel wat nie weggekerf word nie, die deel is wat jy gaan gebruik.

2. Plak die voltooide lino met die gom op die houtblokkie.

3. Druk die linostempel in verf en laat jou kind patrone op papier druk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees