book-icon Uitgawe April & Mei 2018

Maak self: Blomkoppie

akkreditasie
Foto: Adel Ferreira; Stilering: Joanita Cillié
Foto: Adel Ferreira; Stilering: Joanita Cillié

1. Koop blomme wat reeds ’n stukkie bloemistedraad het, of plak die draad met gom aan die blomme vas. Jy kan ook sonder die draad en net met gom werk, maar dis makliker om albei saam te gebruik.

2. Draai die draad om die haarband sodat die blomme na bo wys.

3. Plak van die groter blomme met die gom op plekke waar nog openinge is. Jy kan die hele haarband vol maak of net ’n deeltjie aan die een kant soos in ons voorbeeld

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees