book-icon Uitgawe April & Mei 2018

Maak self: 'n bewertjie

akkreditasie
Foto: Adel Ferreira; Stilering: Joanita Cillié
Foto: Adel Ferreira; Stilering: Joanita Cillié

1. Verf die houtringe met verskillende kleure verf. Jy kan dit ook natuurlik hou.

2. Bind aan elke ring ’n toutjie vas. Maak die toutjies aan die stok vas.

3. Bind ’n lint aan die stok vas en hang die bewertjie daaraan op

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees