book-icon Uitgawe Junie & Julie 2018

Mooi getooi

akkreditasie
Foto: Adel Ferreira; Stilering: Joanita Cillié
Foto: Adel Ferreira; Stilering: Joanita Cillié

Trek sirkels op die sponspapier af. Ons het by drie kleure gehou maar jy kan soveel kies as wat jy wil. Knip die sirkels uit en vou hulle een vir een om die toutjie sodat dit ’n halfmaan vorm. Druk met die kramdrukker krammetjies in elkeen om dit in dié posisie te hou. En siedaar – ’n hangertjie wat jou dogter om haar nek kan bind.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees