Ouerskapstyl: Is jy Brad, of is jy Angelina?

akkreditasie
https://commons.wikimedia.org/wiki/File:Angelina_Jolie_Brad_Pitt_Cannes.jpg
https://commons.wikimedia.org/wiki/File:Angelina_Jolie_Brad_Pitt_Cannes.jpg
Voltooi ons vasvra en kyk of jou eie ouerskapstyl meer soos Brad s’n is, of meer soos Angie s’n.

Ons is omtrent geruk deur die nuus dat die wêreld se mees glansryke paartjie op skei staan – en onversoenbare ouerskapstyle is een van die redes wat vir die egskeiding geopper word.

’n Mens kan dit goed verstaan, want uit mediaberigte lyk dit of Brad Pitt en Angelina Jolie hul kroos van ses heeltemal verskillend hanteer. 

Voltooi ons vasvra en kyk of jou eie ouerskapstyl meer soos Brad s’n is, of meer soos Angie s’n.

Watter tiepe ouer is jy? Verskil jy en jou man/vrou baie? Laat ons weet by web@babaenkleuter.co.za

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees