book-icon Uitgawe Paasfees 2018

Paaspartytjie

akkreditasie

HASIEKOEKIES

Begin met die koekiedeeg:

1. Room 225 g (1 k) botter en 110 g (125 ml) suiker met ’n elektriese klitser in ’n groot mengbak. Voeg ’n halwe blikkie kondensmelk by en meng goed.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees