book-icon Uitgawe Junie & Julie 2019

Partytjie vir 'n 2-jarige: Soetlief

akkreditasie
Die Van Schoor-gesin: Emmie (2), pa Adriaan (30), Erna (30) en klein Bea (6 weke)
Die Van Schoor-gesin: Emmie (2), pa Adriaan (30), Erna (30) en klein Bea (6 weke)

Emmie se verjaardagkoek is van oliebolle gebou. Erna sê dit was goedkoper as ’n gewone verjaardagkoek, en vir die jong gaste makliker om te eet.

Vrolike blou en pienk is as hoofkleure gekies en dit is deurlopend in die dekor en selfs eetgoed gebruik.

Hierdie pragtige uitnodiging is deur die kreatiewe Erna self ontwerp.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees