book-icon Uitgawe Augustus & September 2019

Partytjies: Pret in die tuin

akkreditasie
Thomas (2), Louise en Eugene Strydom van Pretoria
Thomas (2), Louise en Eugene Strydom van Pretoria
Foto’s, konsep en stilering: facebook.com/louiesev

Let op die klein tuinmaakversierings – gieter, potplante, en groente en vrugte in die vragmotor – op Thomas se verjaardagkoek. Die koekies is versier met prentjies van tuinvurke, gieters, grawe en stewels – en tamaties, natuurlik. Die koek en koekies is van facebook.com/mmmmacarons1.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees