book-icon Uitgawe April & Mei 2018

Partytjies: Só bak jy 'n reënboogkoek

akkreditasie
Resep en stilering: Ziska Baumgarten; Fotografie: Neil Kirby
Resep en stilering: Ziska Baumgarten; Fotografie: Neil Kirby

Voorverhit die oond tot 180 grade Celsius.

1. Deel die koekmengsel in gelyke dele in sewe verskillende bakke. Kleur elke bak se mengsel met ’n ander kleur voedselkleursel.

2. Begin met een kleur en versprei ’n dun lagie koekmengsel op die bodem van ’n ronde 20 cm-blikkoekpan. As jy nie sewe verskillende koekpanne het nie, kan jy twee op ’n slag berei tot jy al sewe koeklae gebak het. Bak elke laag 10 minute. Verwyder uit die oond en laat elke koek effens afkoel voor jy dit op ’n afkoelrak uitkeer om behoorlik af te koel. Draai elke koeklaag met kleefplastiek toe wanneer dit afgekoel het en vries ’n paar uur of oornag voor jy dit versier.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees