book-icon Uitgawe Junie & Julie 2019

Pret: Maak mooi noedelstringe

akkreditasie

1. Giet sowat ’n koppie water in elke plastiekbakkie. Drup 10 druppels voedselkleursel in elk, ’n aparte kleur in elke bakkie. Meng.

2. Verdeel die pasta tussen die bakke sodat al die pasta heeltemal met die gekleurde water bedek is.

3. Laat dit drie minute staan. Die pasta moenie begin pap raak nie, maar moet van die kleur absorbeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees