book-icon Uitgawe Oktober & November 2017

Prrrrrfekte partytjie

akkreditasie
Die tafel kreun onder die lekkernye. Hester is ’n funksiebeplanner en fotograaf by Thorn Tree Photography. Sy besit ook ’n grafiese ontwerponderneming met die naam Edith Graphic Design. Sy sê haar ondervinding het baie met idees vir die partytjie gehelp, en Pinterest het ook hier en daar inspirasie gebied.

As jy wil hê jou kinder- of ooievaarspartytjie moet op hierdie blad verskyn, stuur gerus ’n e-pos met foto’s van ’n goeie gehalte en ’n kort beskrywing van die partytjie na joanita.cillie@media24.com.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees