book-icon Uitgawe Junie, Julie, Augustus & September 2021

Selfdoen: Voel-voel-vingertjies

akkreditasie
Maklike voelboekie vir baba
Maklike voelboekie vir baba

Gebruik die karton as blaaie vir die boek. Ons het die blaaie ook ’n interessante tekstuur gegee deur dit met sagte skuimpapier te bedek. Soek in die huis of jou naaldwerkkas na verskillende teksture om op die blaaie te plak. Jy kan dit helderkleurig maak soos in ons voorbeeld, of natuurlike items in die boek byvoeg, soos sand of ’n stukkie boombas. Druk ten laaste ’n gaatjie in die boonste hoek van elke bladsy en maak die blaaie met ’n hakie aan mekaar vas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees