book-icon Uitgawe Oktober 2021 tot Januarie 2022

Selfmaak: Eetklei, speelklei

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eetklei, speelklei
Eetklei, speelklei

1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel by as dit te pap is.

2. Gee die deeg vir jou kind en laat haar toe om dit met vormpies uit te druk of te versier. Die resep is genoeg vir ’n bal wat omtrent so groot soos twee vuiste saam is. Dis ’n goeie hoeveelheid vir een kind, maar maak dubbeld aan as jy of ’n maatjie saamspeel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees