Sirkusgeselskap

akkreditasie
Anneke Roussouw van Durbanville in Kaapstad se dogtertjie, Anje, het haar derde verjaardag met 'n sirkustema gevier. Dit was omtrent 'n kleurryke spulletjie.
As jy wil hê jou kinderpartytjie of babateeparty moet op ons webtuiste verskyn, stuur 'n e-pos met foto's van 'n goeie gehalte en 'n kort beskrywing van die partytjie na web@babaenkleuter.co.za
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees