book-icon Uitgawe Junie, Julie, Augustus & September 2021

SMS & WEN

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Bio-Oil Wanneer jy ‘n kind in die wêreld bring, verander jou lewe en ook jou vel. Begin jou swangerskap met selfvertroue deur jou vel die voeding te gee wat dit nodig het om gesond en veerkragtig te wees.

Bio-Oil se reeks spesialis-velsorgolies vir littekens en rekmerke gee jou vel presies wat nodig is sodat dit kan rek en pragtig herstel. Bio-Oil Skincare Oil en die nuwe Skincare Oil (Natural) is lig, nie-vetterig en absorbeer maklik. Dit help om die vel se elastisiteit ‘n hupstoot te gee deur dit soepel en gehidreer te hou, en bevorder vernuwing deur beskadigde vel te ondersteun en help herstel. Die lieflike geskenkpak sluit in: 200ml Bio-Oil Skincare Oil en 200ml NEW Skincare Oil (Natural), ‘n luukse BENA-japon, handgebreide mussie en speelding, MACCIE-kombersie en -borslappies, Shoo Shoo-leerskoentjies, ‘n Bio-Oil-toiletwaresakkie en ‘n stel mylpaalkaarte vir swangerskap. Ontdek die hoogste gehalte olie-velsorg vir littekens en rekmerke en liefkoos jou vel, van boepie tot baba.

Twee lesers wen elk ‘n geskenkpak ter waarde van R3 350. SMS-kode: BK236BB

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees