book-icon Uitgawe Oktober & November 2018

Vetkryt-kuns

akkreditasie
Vetkryt-kuns
Vetkryt-kuns

1. Bedek die vloer en muur met die koerantpapier sodat die was nie op die vloer spat nie. Plak die kryte met die gom op die doek vas.

2. Laat die doek regop staan.

3. Blaas met ’n warm haardroër teen die eerste kryte en hou dit in posisie tot dit smelt. Beweeg die haardroër bietjie vir bietjie na die kant tot al die kryte gesmelt het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees