Vier SA se Oulikste Babas 2020! Skryf nou in!

akkreditasie
Dit is weer tyd vir Ackermans se jaarlikse babakompetisie: Vier SA se Oulikste Babas!

En dié jaar is daar meer pryse, en meer wenners as vantevore! Inskrywings is vanaf 11 September oop, en sluit 27 November. Maak dus seker jy skryf jou oulike baba in vir ’n kans om ’n deel van R100 000 se pryse te wen! Babas tussen die ouderdom van 0 tot 24 maande kan inskryf.

Hierdie jaar is daar vyf splinternuwe kategorieë in die kompetisie – van die oulikste wange, oulikste glimlag en oulikste haarstyl/haarstuk tot die oulikste uitrusting en oulikste houding. Meer kategorieë beteken dus meer wenners en pryse! 

Die top - 30 babas en hul mammas sal elk ‘n Ackermanskoopbewys ter waarde van R2 000 ontvang, en die top - vyf sal R5 000 kontant, ’n R2 000 - Ackermanskoopbewys en ’n R3 000 - geskenkpak ontvang. Beide die top - 30 en die top - vyf sal blootstelling kry op Ackermans se webtuiste, Facebookblad en Instagramblad. Besoek www.ackermans.co.za/ en gebruik die hutsteken #Ackermans #CelebratesSAsCutestBabies #Moms4Moms.

 Ackermans, Baby

Spog met jou oulike baba en staan ’n kans om jou deel van R100 000 se pryse te wen! Babas tussen die ouderdom van 0 tot 24 maande kan inskryf.

Gaan na ackermans.co.za en skryf nou in!

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees