Beet-gladdejantjie

akkreditasie

Bestandele

  • 2 gekookte bete
  • 3 wortels
  • 3 piesangs
  • 1 papino
  • 1k jogurt
  • ys

Maak so:

  1. Maak al die bestanddele fyn in 'n voedselverwerker.
  2. Giet in glase en sit dadelik voor.
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees