Heerlike hoender

akkreditasie
’n Gesonde eenbakgereg waaraan baba net so lekker soos die res van die gesin kan smul

OM VOOR TE SIT

Vir baba: Verwyder die hoender-vleis van die been. Druk die groente en bone met ’n vurk fyn. Sit saam voor.

Vir die grootmense: Voeg die olywe en basiliekruid blare by sodra jy die baba se kos uitgeskep het. Sprinkel die gerasperde parmesaankaas bo-oor.

VARIASIES

  • Vervang die sondroëtamaties deur 125 g (1 houertjie) vars balsemkruidpesto of olyftapenade.
  • Vervang die fetakaas deur mozzarella- of ricottakaas.
  • Die vulsel onder die hoender se vel kan weggelaat word. Voeg blokkies feta of mozzarella by vir die laaste 10 min van die gaarmaaktyd.
  • Die bone kan vervang word deur baba-aartappels wat in die helfte deurgesny is. Kekerertjies is ook ’n lekker alternatief.
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees