Snor koek

akkreditasie
Emielke

Jy het nodig:

1 ronde koek

- Botterversiersel met donkersjokolade gegeur

- 4 stawe Flake-sjokolade, verkrummel

LEES: RESEP VIR BASIESE KOEK

Sny 'n krul in die middel van jou ronde koek. Die krul moet die twee dele presies ewe groot deel en dit moet al twee in 'n halwe snor verander. Plaas die twee dele langs mekaar sodat die ronde dele van die koek onder is. Versier met die botterversiersel en strooi die Flake-krummels bo-oor. 

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees