Aarbei-en-piesang-Kersvaders

akkreditasie
Adel Ferreira

  • Sny die stingels van al die aarbeie af. Sny dan ’n ring van sowat 1 cm breed aan die onderpunt van elke aarbei af en hou die oorblywende stukkies aarbei eenkant.
  • Pak die 1 cm-aarbeiringe met die kant na bo wat teen die res van die aarbei pas en smeer ’n lagie maaskaas of jogurt op elkeen. Dis Kersvader se lyfie en die rand van sy jas.
  • Plaas ’n piesangring bo-op die gesmeerde sny.
  • Plaas die oorblywende aarbeistukke bo-op die piesangring sodat dit soos Kersvader se hoed lyk. 
  • Gebruik ’n tandestokkie om ogies van Marmite te vorm.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees