Appelhappies

akkreditasie
Adel Ferreira

  • Sny die appels in ringe en verwyder die kerne.
  • Smeer ’n laag grondboontjiebotter op een kant van elke appelring.
  • Sprinkel granola op die grondboontjiebotter.
  • Geniet dadelik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees