book-icon Uitgawe Oktober & November 2017

Gesonde ontbyt vir gesonde kinders

akkreditasie

Om te sorg dat jou kleuter met ’n vol magie kleuterskool toe gaan, is nie al wat ’n ma met ontbyt moet regkry nie.

Die gewoontes wat gevorm word is amper nog belangriker. As jy jou kind van kleins af leer om ’n gesonde ontbyt te eet, skep jy ’n gewoonte waarby hy sy lewe lank sal baat vind.

Ontbyt is ’n belangrike deel van ’n gesonde lewenstyl. Kinders wat gereeld ontbyt eet, het ’n kleiner kans om oorgewig te raak as hul maatjies wat niks eet nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees