• Skep die bessies of aarbei in stolvorms soos silikoonvorms.
  • Skep die jogurt bo-op tot die hele vormpie gevul is.
  • Skraap dit gelyk met die agterkant van ’n mes. 
  • Plaas dit in die vrieskas tot heeltemal gevries.
  • Sit dit net so voor as ’n nagereg of ’n peuselhappie.