book-icon Uitgawe Oktober & November 2017

Koeskoesslaai met geroosterde groente

akkreditasie
Noëleen Foster

1. Plaas die droë koeskoes in ’n groot mengbak en voeg die warm aftreksel by. Bedek die bak met ’n bord en laat 15 minute staan.

2. Krap die koeskoes met ’n vurk los.

3. Meng die geroosterde groente, feta, vars kruie en suurlemoensap en -skil by.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees