book-icon Uitgawe Oktober & November 2017

Oosterse rolletjies

akkreditasie

1. Plaas die rysvermicelli in ’n bak, bedek met kookwater en laat 10 minute staan. Dreineer goed.

2. Vul ’n bak met warm water. Doop die ryspapierrolle een-een sowat 15 sekondes lank daarin.

3. Plaas die rolle op ’n werkoppervlak en skep rysvermicelli daarop, gevolg deur hoender, groente en koljander. Rol styf op en vou die kante in. Pak die rolle styf teen mekaar op ’n mooi bord en bedek met ’n klam lappie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees