book-icon Uitgawe November & Desember 2020 & Januarie 2021

Oulike idees om suiwel in te kry

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Gebruik jou stokmenger en meng 1 koppie volroommelk, 1 koppie aarbei­jogurt, 1 piesang en 1 eetlepel grondboontjiebotter saam om ’n gladdejantjie te maak. (As dit te dik na jul sin is, kan julle meer melk byvoeg.)

Maak vrugteslaai van pynappel, piesang en papaja en sit voor saam met ’n skeppie natuurlike volroomjogurt.


Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees