book-icon Uitgawe April & Mei 2019

Paasfees is hier!

akkreditasie
Paasfees is hier
Paasfees is hier

1. Plaas die eiers in ’n pot met koue water en plaas dit op ’n warm plaat. Bring die water tot kookpunt. Skakel die plaat af en plaas ’n deksel op die pot. Laat die eiers sowat 15 minute prut. Verwyder die pot van die hitte en spoel die eiers onder koue water af.

2. Teken vir elke gekookte eier ’n kenmerk op wit papier, soos haasore of ’n deftige hoed. Trek met ’n liniaal twee strepe aan die onderkant, middel of bokant van die prentjie (afhangende van hoe jy die prentjie gaan gebruik) om ’n strook te vorm. Kleur jou prentjie in en knip dit asook die groot wit strook uit.

3. Plak dit met gom op die gekookte eier vas en teken vir elke eiermannetjie ’n gesiggie met ’n swart viltpen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees