book-icon Uitgawe Oktober & November 2017

Resep: Heuninghoender-tortilla

akkreditasie
Noëleen Foster

1. Plaas die lemoensap en -skil, olyfolie, sojasous, heuning en knoffel in ’n botteltjie met ’n stewige deksel en skud tot dit goed gemeng is.

2. Plaas die hoender in ’n enkellaag in ’n keramiekbak en bedruip met die vloeistof. Bedek met kleefplastiek en bêre ’n uur in die yskas, of oornag as jy tyd het.

3. Verhit die oond tot 220 °C. Verwyder die kleefplastiek en draai die hoender om. Bak 30 tot 40 minute. Draai ná 20 minute weer om.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees