book-icon Uitgawe April & Mei 2018

Resepte: Kaas maak alles lekker

akkreditasie
Gestopte hoenderdye, botterskorsie met maalvleis-en-kaasvulsel en pangebraaide varkvleis met appels en bloukaas
Gestopte hoenderdye, botterskorsie met maalvleis-en-kaasvulsel en pangebraaide varkvleis met appels en bloukaas

Deur vulsel onder die vel in te stop, sorg jy dat die geure regdeur die vleis trek en dat die vel bros bak.

Genoeg vir 6 mense

Voorverhit die oond tot 190 °C.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees