Koekies:

  • Smeer ’n reghoekige of vierkantige bak.
  • Smelt die botter in ’n groot kastrol oor lae hitte. Voeg die malvalekkers by en roer dit aanhoudend tot alles gesmelt en gemeng is. Verwyder van die hitte en roer die Rice Kris­pies by tot dit goed met die sous bedek is.
  • Skep die mengsel in die bak en druk dit plat tot dit sowat 5 cm dik is. Laat dit afkoel en sny in langwerpige blokkies – dis die takbokke. 

Versiering:

  • Skep die sjokolade in ’n spuitsak en spuit horings op die bokke. Plak kraletjie-ogies en ’n rooi Smartie-neus met die sjokolade op.