book-icon Uitgawe Desember 2019 & Januarie 2020

Só pak jy ’n kosblik

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Jou doelwit is ’n gesonde kosblik wat elke dag leeg terugkom. Verkieslik moet jy dit ook binne net ’n paar minute kan pak. As jy reg kies, kan daardie pouse-happies jou kind se bloedsuiker normaal hou, buierigheid en moegheid voorkom en sorg dat sy die hele dag lank goed konsentreer. 

As jy egter skyfies, koekies en lekkergoed inpak, doen jy jou kind beslis geen guns nie. Maar as jy net een keer per week by die winkels uitkom, gaan jy moet beplan om seker te maak jou yskas, koskas en vrieskas bevat genoeg van die regte kos sodat selfs Vrydag se kosblik lekker gesond kan wees. Só sit jy ’n kosblik aanmekaar – in net drie stappe.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees