book-icon Uitgawe Oktober & November 2017

Viskoekies met ertjiepuree

akkreditasie

1. Kook die aartappel tot sag. Voeg die ertjies by en kook vir sowat 5 minute.

2. Dreineer die groente, plaas terug in die kastrol en roer die botter by. Druk fyn.

3. Sit ’n porsie opsy vir jou baba en geur die oorblywende puree met sout en peper.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees