book-icon Uitgawe Desember 2019 & Januarie 2020

5 goeie redes om natuurlik te kraam

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Waarskynlik die enkele grootste rede waarom vroue ’n natuurlike geboorte verkies is omdat jou baba die invloed van medikasie vryspring en jy so normaal moontlik kan kraam.

Of en hoe erg medikasie jou baba tydens ’n normale bevalling aantas, hang af van die soort middel, die manier van toediening, en wanneer in die bevallingsproses dit toegedien word. 

Middels wat ingespuit word, steek die plasenta byvoorbeeld vinniger oor as mondelikse middels. Sou medikasie wel die plasenta oorsteek, sal jou baba se Apgartelling waarskynlik laer wees en kan dit sy hartklop en asemhaling tydelik aantas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees