book-icon Uitgawe April & Mei 2018

7 feite oor watergeboortes: Plas-plas die wêreld in

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Watergeboorte word beskou as ’n sagter en gemakliker geboorte wat die liggaam se intuïtiewe wysheid aanhelp.

“’n Vrou wat natuurlik die lewe skenk, besef dat sy tegelyk op haar sterkste én kwesbaarste is terwyl sy kraam. Daar is baie wat ons samelewing kan doen om geboorte ’n waardiger ervaring te maak,” sê Nicolette Barkhuizen, ’n vroedvrou van Johannesburg wat al met talle watergeboortes langs die bad was.

“Dis heeltemal binne ons bereik om ’n omgewing te skep waarin ’n vrou in kraam gekoester en waardig voel, wat haar kan help om minder blootgestel te voel sodat sy haar aandag na binne kan draai. Wanneer sy haar kan afsluit van dit wat om haar aangaan en net kan fokus op wat in haar gebeur, word die innerlike kennis van ‘ek weet hoe om die lewe te skenk’ ontsluit.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees