book-icon Uitgawe Junie & Julie 2019

7 swangerskapskete – opgelos!

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Sommige swanger vroue het met vaginale afskeidings te kampe, ander let dit weer skaars op. Tog is ’n dun, melkerige afskeiding met ’n matige reuk normaal terwyl jy swanger is.

Dit is baie soos die afskeiding wat baie vroue het voor hulle begin menstrueer. Hierdie afskeiding kan toeneem namate die geboortedatum naderkom.

Moet nooit tampons daarvoor gebruik nie omdat dit kieme in die vagina kan laat broei. Die afskeiding behoort geen ander kleur as wit te wees nie en moet ook nie jeukerig, branderig of onwelriekend wees nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees