"Jana se babakamer"

akkreditasie
Jana se babakamer het 'n "vintage" tema en haar oupa en ouma het ingespring om te help. 

Ons pragtige dogtertjie,  Jana se babakamer. Ons het gegaan vir die Vintage gevoel. My skoonma is ongelooflik kreatief en sy het met die idee vorendag gekom. Al die meubels is ou, herwinde meubels uit ons huis wat ons bietjie mooi gemaak/verouder het. Die kot is baie spesiaal. Dis deur my man se Oupa gemaak. My skoonma en my man is in daardie kot groot gemaak en nou is dit ons meisiekind se beurt. Gordyne is verfraai met knopies en linte.

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees