book-icon Uitgawe April & Mei 2019

Alles oor jou keiser

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Of dit nou ’n beplande keisersnee is en of jy skielik ’n noodkeiser moet kry – jy sal beslis daarby baat vind om voorbereid te wees.

As jy ’n noodkeisersnee moet kry, het jou ginekoloog waarskynlik ’n goeie rede. Berus daarby dat jou dokter die beste vir jou én jou baba wil hê.

As jou keisersneedatum reeds in die dagboek geskryf is, is dit ook goed om te weet wat jy kan verwag die oomblik dat jy die hospitaal se kraamsaal binnestap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees