Die Chinese voorspel

akkreditasie
Let wel: Dis maar net 'n bietjie pret en glad nie wetenskaplik nie!

Dis altyd tog te prettig om oor jou ongebore baba se geslag te bespiegel. Die Chinese van toeka het die kaart op hierdie blad gebruik om geslag te voorspel.

Werk eers uit hoe oud jy was toe bevrugting plaasgevind het, en hou jou vinger op daardie blokkie. Dan moet jy uitwerk in watter kalendermaand bevrugting plaasgevind het, en jou vinger op daardie blokkie hou.

Skuif dan jou vingers na regs en na onder, en die blokkie waar die twee bymekaarkom, sê vir jou wat jou baba se geslag gaan wees: blou vir ’n seuntjie en pienk vir ’n dogtertjie.

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees