Annette du Plessis (36 weke swanger) van Secunda, Mpumalanga.
Zahné Schutte (27 weke swanger met ’n twee­ling) van Tzaneen, Limpopo.
Denielle Landman (32 weke swanger) van Schoemanshoek in die Klein-Karoo.
Margo Van Zyl (35 weke swanger) van Vredendal, Wes-Kaap.
Nelmari Strydom (36 weke swanger) van Hendrina, Mpumalanga.
Renée Rabie (31 weke swanger) van Robertson, Wes-Kaap.
Sanet Coetzee (34 weke swanger) van Piketberg, Wes-Kaap.
Ruzélle Swanepoel (34 weke swanger) van Pretoria, Gauteng.

Canvas It gee aan elke amperma op hierdie blad ’n geskenkbewys ter waarde van R700. Sorg vir spesiale gesinsherinneringe met hierdie pragtige seildoekafdrukke wat 50 mm diep op ’n geblokte raam vasgesit word. Die twee akriellae waarborg dat die afdrukke nooit verdof nie. Gratis aflewering in Suid-Afrika. Gaan na canvasit.co.za. Stuur jou mooiste foto’s aan fotoblad@babaenkleuter.co.za. Onthou die naam, ouderdom en waar julle woon.