book-icon Uitgawe Oktober 2021 tot Januarie 2022

Gee jou vrugbaarheid ’n hupstoot

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

* Hou dop wat jy eet. Jou dieet kan deurslaggewend wees. Die regte kossoorte – soos hope gesonde groente en vrugte, komplekse koolhidrate met heelgraan, bruinrys en heelgraanmeel, asook oliebevattende kos soos vis, neute en sade – sal jou liggaamsgewig gebalanseerd hou en jou hormone op hul plek sodat jy makliker swanger kan raak.

Jou liggaam het die regte voedingstowwe nodig om jou en die nuwe lewe in jou te onderhou, gesond te hou en normaal te laat ontwikkel. Kyk of jou dieet mank gaan aan vitamiene, minerale of kilojoules.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees