Hierdie 15 klein goedjies sal help jou kraam

akkreditasie

Hierdie artikel is gepubliseer in die September 2016 uitgawe van Baba & Kleuter.

Kraam is harde werk en dit sou dom wees om dit sonder beplanning aan te pak. As jy jou liggaam en gees voorberei en sorg vir ’n paar hulpmiddels wat die sintuie streel, verbeter jy die kans dat die groot dag vlot verloop. Die ervare Johannesburgse vroedvrou Tina Otte, spesialisredakteur by ons sustertydskrif Your Pregnancy, deel 15 wenke vir ’n positiewe ervaring. 

Ontwatering kan die sametrekking van jou baarmoeder baie pynliker maak. As jy begin ontwater terwyl jy aan die kraam is, sal dit die bevalling ook onnodig uitrek. Probeer om te drink wanneer jy dors is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees