book-icon Uitgawe oktober & november 2017

Hoe baba jou help kraam

akkreditasie

Wanneer jou baba sy reis na die buitewêreld aanpak, voer hy ’n reeks bewegings met sy kop, skouers en liggaam uit om deur die bekken te kan pas. Hierdie bewegings, bygestaan deur die veranderinge wat in jou liggaam plaasvind namate die geboorte nader kom, sorg dat jou baba se reis deur die geboortekanaal veilig en maklik verloop.

In meeste gevalle sak jou baba voor jy begin kraam al in jou bekken in, maar soms gebeur dit eers wanneer die bevalling reeds begin het.

Met die aanvang van kraam begin jou baba dan in jou bekken afbeweeg, en in die eerste en tweede fase van die kraamproses daal hy ál laer. Terselfdertyd voer die bedrywige mensie ook allerlei bewegings uit om die geboorte gladder te laat verloop.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees