book-icon Uitgawe September & Oktober 2020

Hoe groot is baba?

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

WEEK 3 Papawersaad

’n Spermsel dring ’n eiersel binne en siedaar! – jy is swanger. Wanneer hierdie sel begin verdeel en dupliseer word dit ’n sigoot genoem. Die sigoot onderneem ’n reis van drie tot vier dae deur jou fallopiusbuis om uiteindelik by jou baarmoeder uit te kom.

WEEK 5 Appelsaad

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees