book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2019

Hoe weet ek ek is in kraam?

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Ek verwag my eerste kind. Hoe sal ek weet of ek begin kraam het? Is daar sekere dinge waarvoor ek op die uitkyk moet wees?

Dr. JP du Buisson antwoord:

Die kort antwoord is: Jy sal weet wanneer jy begin kraam het. En dit kom van iemand wat nog nooit in kraam was nie. Ek sê altyd vir my pasiënte as jy wonder of dit ’n kontraksie is, dan is dit nie een nie! Hierdie woorde sal jy eers verstaan wanneer jy waarlik kontraksies ervaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees