book-icon Uitgawe Oktober & November 2017

In beheer van jou gewig

akkreditasie

As jy swanger is, is dit wys om te dink voor jy sommer net wegspring en eet. Met ’n kleinding in jou maag moet jou liggaam op sy gesondste wees omdat jóú gesondheid ook jou baba se gesondheid beïnvloed. Dis in elk geval nie lekker of goed om oorgewig te wees nie, en as jy boonop swanger is, tref die ongesondheid julle albei.

Die beste raad is om ’n ideale gewig te bereik nog vóór jy swanger raak. As jy sukkel om swanger te raak, kan dit ook help om ’n paar kilo’s af te skud omdat oorgewig onvrugbaarheid kan aanhelp. Maar as jy reeds swanger is en versigtig gewig wil aansit, kan jy gerus die raad hieronder volg.

Met die liggaamsmassa-indeks (LMI) kan jy maklik uitwerk of jy te veel weeg. Bereken jou LMI so: Deel jou gewig (kg) deur jou lengte kwadraat (m2) en kyk in watter kategorie jy val.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees